Catherine Zeta-Jones

Catherine Zeta-Jones
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Zeta-Jones by die 2012 Tribeca Filmfees

Geboortenaam Catherine Zeta Jones
Geboorte 25 September 1969 (1969-09-25)
Swansea, Wallis, Verenigde Koninkryk
Nasionaliteit Wallies
Lewensmaat Michael Douglas (get. 2000)
Kinders Dylan Michael Douglas
Carys Zeta Douglas
Aktiewe jare 1981-tans

Catherine Zeta-Jones, CBE (gebore 25 September 1969) is ’n Walliese aktrise.[1][2][3] Sy het deur haar loopbaan baie lof gekry en verskeie pryse gewen, onder meer ’n Oscar, ’n Bafta en drie Screen Actor Guild Awards. Sy is in 2005 as Hasty Pudding Theatricals se vrou van die jaar aangewys en is in 2010 ’n Kommandeur van die Orde van die Britse Ryk gemaak.[4]

  1. "2000: Hollywood meets Wales in 'wedding of year'" (in Engels). BBC. 18 November 2000. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 Maart 2020. Besoek op 27 Julie 2015.
  2. Singh, Anita (14 November 2012). "Catherine Zeta-Jones speaks out about her battle with manic depression" (in Engels). Londen: The Daily Telegraph. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 16 Augustus 2019. Besoek op 27 Julie 2015.
  3. "The hottest tickets in town - Catherine Zeta-Jones". Londen: The Independent. Desember 2009. Besoek op 27 Julie 2015.
  4. London Gazette, uitg. 59446. 12 Junie 2010, bl. 7

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search